#1: Is jy op outopilot?

by | Jan 25, 2021 | Podcasts

#1: Is Jy Op Outopilot?


Program Notas:

Hi daar slaaiblaar, ek is so opgewonde om hierdie heel eerste potgooi episode met jou te deel! Skop jou skoene uit, trek n notaboek nader en gooi vir jou n lekker glas wyn, want in hierdie episode raak ons intensioneel oor 2021.

Vandag se program is propvol praktiese wenke om jou beste jaar doelgerig aan te pak, lekker stories wat ons hartsnare tokkel en diep vrae wat ons op die punt van ons stoel laat sit. 

Is jy reg om jou beste self te ontdek?

———————————————————————————————————————————–

0 Comments