#3: Die 5-Sekonde Reel

by | Jan 25, 2021 | Podcasts

#3: Die 5-Sekonde Reel

Die 5 Sekonde Reel

Het jy al gewonder hoekom is dit so moeilik om die klein dingetjies in jou lewe reg te kry wat jy weet jou lewe gaan verbeter? Dis amper asof jy in die modder vassit tussen jy weet wat om te doen maar jy kry jouself net nie sover om dit wel te doen nie?

Mens noem dit die “Kennis Strik”. Jy het die kennis om jou lewe te verander maar jy kry jouself nie sover om oor te gaan in aksie nie.

As hierdie situasie spot-on is vir jou, of jy ken dalk iemand wat so voel, bly gerus ingeskakel vir die derde episode van Minkie se Kombuis

0 Comments