#6 – Nr 1 Selfvertroue Wenk wat jou lewe sal verander

by | Feb 18, 2021 | Podcasts | 1 comment

#6 – Nr 1 Selfvertroue Wenk wat jou lewe sal verander

Al ooit gewonder wat is die verskil tussen die girl wat vol selfvertroue is en die een wat skaam en teruggetrokke voel? Die een geheim agter hoe om in jou eie reg te staan en te voel jy kan die wereld oorwin?

Wel, in hierdie episode kyk ons na een groot geheim hoe om meer selfvertroue te kweek en te voel dat jy in jou eie reg ook kan vasstaan! Baie welkom by die 6de episode van Kuiertjies om die kombuistafel.

Luister gerus na hierdie pragtige ou storie van Pinkelnolsie en leer meer oor hoe kolletjies & sterretjies jou lewe kan verander

Volg ons gerus op Sosiale Media by:

Facebook: https://www.facebook.com/minkiesekombuis

Instagram: https://www.instagram.com/minkie_se_kombuis/

Website: www.minkiesekombuis.co.za

Epos: minkie@minkiesekombuis.co.za

1 Comment

  1. Valencia

    Hello Minkie. Jys reg Positiewieteit gee mens n hupstoot. Ek is deur baie drama die afgelope 8 jaar. Ek het my ma verloor , n broer asgv van testament, ek lewe al 5 jaar met n wanbalans . Ek het ook probleme met my bene wat iewers krag verloor en ek weet nie hoekom. Dit als n jaar na my histerctomie. En in die week luister en na n man op Instagram wat se as jy moedeloos is kyk jy na wat agter jou is. Jy bly kyk na due verlede. As jy na God kyk vergeet jy dalk nie alles nue maar dink aanmore dit maak jou positief want jy sien uit om te weet Hy sal Voorsien . Die woorde het my weer krag gegee. Dankie vir julle positiewiteit dat ek ook na more kan uitsien . Groete Valencia