#9 – Beste wenke vir Effektiewe kommunikasie!

by | May 26, 2021 | Podcasts

#9 – Beste wenke vir Effektiewe Kommunikasie

Het jy al ooit n baie snaakse grappie vir n groep mense vertel en dan lag niemand vir jou grappie nie? Of dalk het jy n diep boodskap wat regtig awesome is en die gehoor kyk jou aan asof iets jou by die deur ingedra het!

Ag aardetjie tog, Wat maak n mens dan? Hoe kry jy die gehoor se aandag sodat jy jou perfek uitgewerkte toespraak en boodskap by hulle kan uitkry? En nog erger, wat help vir al die senuwees op die verhoog?

Wel, vandag het ons n baie spesiale gas in die studio wat nie net vir ons n paar waardevolle wenke gaan gee nie, maar ons ook gaan help om ons aanlyn vergaderings met meer selfvertroue en produktieweteit aan te bied.

Laai Haupt Feldtmann se boek hier af:  https://minkiesekombuis.co.za/freebies

Volg ons gerus op Sosiale Media by:

Facebook:  https://www.facebook.com/minkiesekombuis

Instagram:   https://www.instagram.com/minkie_se_kombuis/

Website: www.minkiesekombuis.co.za

Epos:   minkie@minkiesekombuis.co.za

0 Comments