#4: Skinderstories wat Afbreek

by | Jan 25, 2021 | Podcasts

#4: ‘Skinderstories wat afbreek

n Lekker Skinderstorie

Was jy al in n situasie waar n kollega in jou kantoor net vinnig vir jou kom vertel van Sandra se man wat haar verneuk het, en omdat jy nie ongeskik wil wees nie, bly jy maar eerder stil en luister na al die stertjies en stories.

Maar in jou hart voel jy so geirriteerd oor die skinderstorie en nou is jy ook daarby ingesleep.

Dalk was jy al n Sandra waaroor die mense so skinder. Haar man het haar immers met n jonger bokkie verneuk, en dit maak n lekker skinderstorie.

Baie welkom by die 4de episode van Minkie se Kombuis! Bly gerus ingeskakel vir vandag se || mandjie vol liefde en advies!

0 Comments