#5: ‘Die fun in ouer word!

Super Cool Dinge Wat Jy Besef Soos Jy Ouer Word!
Is dit nie n salige maar woelige reis om ouer te word nie? Op 40 besef ek daars diamante in n wyser en kalmer lewe! Welkom by die 5e episode van Minkie se Kombuis waar ons lekker gesels oor die pret van ouer word!
Volg ons gerus op Sosiale Media by:
Facebook: https://www.facebook.com/minkiesekombuis
Instagram: https://www.instagram.com/minkie_se_kombuis/
Website: www.minkiesekombuis.co.za
Epos: minkie@minkiesekombuis.co.za
0 Comments