#7 – Hoe om jou Emosies reg te Bestuur

Deesdae is selfversorging op almal se lippe en het jy al gewonder wat dit regtig beteken? Wanneer is dit okay om na jouself om te sien en wanneer kan dit gesien word as n selfsugtige taak?
Vir my beteken selfversorging nie juis spa-uitstappies en wyn saam met vriendinne nie – dit ook, maar ek dink die aandag moet ook geskenk word aan n mens se eie emosionele gesondheid.
As jou emosionele welstand vir jou n prioriteit is, moet dan nie die 7de episode van Minkie se Kombuis misloop nie!
E-Boek: Hoe bly mens Positief wanneer alles om jou Negatief voel
Volg ons gerus op Sosiale Media by:
Facebook: https://www.facebook.com/minkiesekombuis
Instagram: https://www.instagram.com/minkie_se_kombuis/
Website: www.minkiesekombuis.co.za
Epos: minkie@minkiesekombuis.co.za
0 Comments