#10: Hoe vuurloop jou denkwyse kan verander

by | May 26, 2021 | Podcasts

#10: Hoe vuurloop jou denkwyse kan verander

As jy dink Supermanlife het al sy varkies verloor, dink weer. Cobus Visser doen gewone dinge op n buitengewone manier – soos om jou denkwyse te verander deur jou kaalvoet oor vuurwarm kole te laat loop!

Kobus is n motiveringspreker (natuurlik as jy so n ongewone metode het van Coaching). Hy is ook die enigste een in Suid Afrika wat ander coaches oplei om hulle kliente die waarde van vuurloop te leer.

Wel, ek vandag vir Cobus hier vas om die stoel en ek wil weet – wat op aarde sal enige iemand besiel om oor vuurwarm kole te loop?

Volg ons gerus op Sosiale Media by:

Facebook:  https://www.facebook.com/minkiesekombuis

Instagram:   https://www.instagram.com/minkie_se_kombuis/

Website: www.minkiesekombuis.co.za

Epos:   minkie@minkiesekombuis.co.za

0 Comments