Blog

Vat die langpad na n onvergeetlike vakansie in die mooiste Namibia

Vat die langpad na n onvergeetlike vakansie in die mooiste Namibia

Namibië steel jou hart met sy ongerepte landskappe, sandduine en asemrowende sonsopkomste. Lees hoekom jy die langpad moet vat en ontdek die wonder van hierdie unieke bestemming.

Om die langpad te vat na die westelike kant van die Afrika-kontinent en die magiese 1000 jaar oue koker bome te beleef, of tussen n verlate dorpie wat begrawe is in diep sandduine, die geskiedenis te ontdek is, beslis iets wat jy self moet sien.

read more
Dis waar!! Blomme so ver as wat jy kan sien!

Dis waar!! Blomme so ver as wat jy kan sien!

Kom saam met my op ‘n asemrowende blommetoer van Pretoria na Paternoster, waar die lewendige veldblomme die landskap kleur. Van die skilderagtige rit deur Colesberg na die pragtige kusdorpie Paternoster, elke stop bied ‘n nuwe avontuur. Ontdek versteekte blommemoenlikhede, geniet hart-tot-hart gesprekke en dompel jouself in die skoonheid van die natuur. Verken die Weskus se ryk landskappe en charmante dorpe, en vang onvergeetlike oomblikke langs die pad!

read more
Op ‘n Scooter deur Thailand: ‘n Eerlike Reisverhaal!

Op ‘n Scooter deur Thailand: ‘n Eerlike Reisverhaal!

Kyk, laat ek nou maar eerlik wees.  As jy fiemies het, gaan jy dit nie maak in Thailand nie. 

Dis maar derde werelds en sekerlik nie die skoonste land waar ek al was nie, maar dis beslis n bucket-list item wat jy defnitief nie wil mis nie.  Dis nog een van daai goedkoper vakansies omdat die Thai Bath vs ZAR relatief laag is in vergelyking met Europa.

read more
Ontdek die Chobe Vloedvlaktes in Botswana, Safari styl!

Ontdek die Chobe Vloedvlaktes in Botswana, Safari styl!

Ons vertrek reeds vroeg dag vanaf Ngoma Lodge, ons rusplekkie vir die volgende paar dae, na n perskleurige dagbreek vir ons eerste wildsrit. Die opwinding is amper te veel vir my. Ek het skaars n oog op mekaar gesit die vorige aand! Die bosveld het mos n bekoring van sy eie en die gedagte aan n safari avontuur wat wag is “next level” vir my.

read more
Waardevolle Kortpaaie om jou fotografie na die volgende vlak te neem in 2024

Waardevolle Kortpaaie om jou fotografie na die volgende vlak te neem in 2024

My fotografiereis het in 2015 begin toe ek en my man ‘n paar foto’s nodig gehad het vir ons Wildsveiling.

Hubby het vir my ‘n kamera gegee en gesê: “Baby, ek ry, en jy neem fotos.” Ek het by myself gedink, hoe moeilik kan dit wees om n paar fotos te neem?

Op daardie stadium het ek net geweet hoe om te mik en te druk.

read more