Print
clockclock iconcutlerycutlery iconflagflag iconfolderfolder iconinstagraminstagram iconpinterestpinterest iconfacebookfacebook iconprintprint iconsquaressquares iconheartheart iconheart solidheart solid icon
A colorful pumpkin and quinoa salad with roasted pumpkin cubes, mixed greens, and a light dressing.

Minkie se Pampoen & Quinoa Slaai

My gunsteling somersaand resep wat alles behalwe vervelig is!  Hierdie heerlike slaai is vol vitamienes en sommer alles wat goed is vir jou siel.  My geheime Moroccan spesery konkoksie is n heerlike afwisseling van die gewone slaai geure en is heerlik saam met die Pampoen en Peper kombinasies.

  • Total Time: 25 Minute
  • Yield: 4 Servings 1x

Ingredients

·      500g Pampoen in blokkies gesny

·      1 e Olyf Olie

·      * 2 t Moroccan Speserye

·      3/4 Koppie Quinoa

·      1/2 Rooi Ui, in blokkies gesny

·      1 Soet Peper, Rooi is Mooi 🙂

·      2 t Suurlemoen sap

·      1 t Suurlemoen skil fyn

·      1/2 Koppie Fyn Pietersielie & Grasuie gemeng

·      Sout & Peper

·      1/4 Koppie Dennepitte (Pinenuts)

 

*Moroccan Spesery Mengsel

(Meng die volgende droe speserye saam en gebruik net 2 eetlepels in die slaai resep, bere die oorblywende in n klein glasbotteltjie vir volgende keer)

·      1t Komyn

·      1t Gemmer

·      1t Sout

·      3/4 t Swart Peper

·      1/2 t Kaneel

·      1/2 t Rooi Peper

Instructions

Verhit jou oond tot 220 grade en sit die pampoen blokkies op n gesmeerde pan.  Gooi bietjie olyfolie en sout en peper op die pampoen en bak vir ongeveer 20 minute. Laat afkoel.

 

Kook die Quinoa volgens die pakkie se instruksies.  Laat afkoel.  Meng nou al die ander bestandele in n mooi slaaibak en bedien warm of koud!

  • Author: Minkie Du Toit
  • Prep Time: 5 Minute
  • Cook Time: 20 Minute
  • Category: Slaai
  • Cuisine: Moroccan