Potgooi Episodes
#11: Chrische se haarsorg Wenke!
#11: Chrische se Haarsorg Wenke! As jy nog altyd gewonder het hoe om die beste uit jou kroontjie te kry, is hierdie episode net vir jou! Chrische is n top haarstilis in Pretoria en deel haar grootste geheime met ons. Wat n heerlike bederf, dankie Chrische! Vind haar...
#10: Hoe vuurloop jou denkwyse kan verander
#10: Hoe vuurloop jou denkwyse kan verander As jy dink Supermanlife het al sy varkies verloor, dink weer. Cobus Visser doen gewone dinge op n buitengewone manier - soos om jou denkwyse te verander deur jou kaalvoet oor vuurwarm kole te laat loop! Kobus is n...
#9 – Beste wenke vir Effektiewe kommunikasie!
#9 - Beste wenke vir Effektiewe Kommunikasie Het jy al ooit n baie snaakse grappie vir n groep mense vertel en dan lag niemand vir jou grappie nie? Of dalk het jy n diep boodskap wat regtig awesome is en die gehoor kyk jou aan asof iets jou by die deur ingedra het! Ag...
#8: Leer ken jouself met Lynette Beer
#8: Leer ken jouself met Lynette Beer This episode has been published and can be heard everywhere your podcast is available. #8: Leer ken jouself met Lynette Beer Is jy geel, groen, blou of rooi? As hierdie vir jou soos n strik vraag klink, kan ek jou...
#7 – Hoe om jou emosies reg te bestuur
#7 - Hoe om jou Emosies reg te Bestuur Deesdae is selfversorging op almal se lippe en het jy al gewonder wat dit regtig beteken? Wanneer is dit okay om na jouself om te sien en wanneer kan dit gesien word as n selfsugtige taak? Vir my beteken selfversorging nie...
#6 – Nr 1 Selfvertroue Wenk wat jou lewe sal verander
#6 - Nr 1 Selfvertroue Wenk wat jou lewe sal verander Al ooit gewonder wat is die verskil tussen die girl wat vol selfvertroue is en die een wat skaam en teruggetrokke voel? Die een geheim agter hoe om in jou eie reg te staan en te voel jy kan die wereld oorwin? Wel,...
#5: ‘Die fun in Ouer word!
#5: 'Die fun in ouer word! Super Cool Dinge Wat Jy Besef Soos Jy Ouer Word! Is dit nie n salige maar woelige reis om ouer te word nie? Op 40 besef ek daars diamante in n wyser en kalmer lewe! Welkom by die 5e episode van Minkie se Kombuis waar ons lekker gesels oor...
#4: Skinderstories wat Afbreek
#4: 'Skinderstories wat afbreek n Lekker Skinderstorie Was jy al in n situasie waar n kollega in jou kantoor net vinnig vir jou kom vertel van Sandra se man wat haar verneuk het, en omdat jy nie ongeskik wil wees nie, bly jy maar eerder stil en luister na al die...
#3: Die 5-Sekonde Reel
#3: Die 5-Sekonde Reel Die 5 Sekonde Reel Het jy al gewonder hoekom is dit so moeilik om die klein dingetjies in jou lewe reg te kry wat jy weet jou lewe gaan verbeter? Dis amper asof jy in die modder vassit tussen jy weet wat om te doen maar jy kry jouself net nie...
#2: Kry die Selfvertroue wat jy verdien!
#2: Kry die Selfvertroue wat jy Verdien! Beste Strategiee om selfvertroue te kweek Ohhhh boy, as die selfvertroue gremlin eers sy kop uitsteek, dan hardloop ek sommer die vlaktes in. Baie welkom by die 2de episode van Kuiers om die kombuistafel, en in hierdie episode...