#1: Is Jy Op Outopilot? Program Notas:Hi daar slaaiblaar, ek is so opgewonde om hierdie heel eerste potgooi episode met jou te deel! Skop jou skoene uit, trek n notaboek nader en gooi vir jou n lekker glas wyn, want in hierdie episode raak ons intensioneel oor 2021....